by webmaster | May 3, 2023
Speelbere Hierdie is ons geel klassie – warm, vrolik en vol sonstrale. In hierdie fase lê ons die fondasie vir belangrike vaardighede soos: Basiese taalontwikkeling (klanke, eenvoudige woorde, luistervaardighede) Fyn- en grootmotoriese vaardighede (boublokkies, klim,...
by webmaster | May 3, 2023
Klouterbere Ons pers klassie is ’n spesiale kombinasie van sagte liefde en sterk groei. Hier leer ons speel-speel en sonder druk, maar met baie aanmoediging en struktuur. Gedurende die jaar werk ons doelbewus aan: Selfstandigheid (leer eet, hande was, en self...