by webmaster | May 3, 2023
Baba Bere In ons BabaBere-klas begin alles met liefde, sorg en veiligheid. Hierdie klassie verwelkom ons jongste Teddies – babas vanaf 6 weke tot 18 maande oud – in ‘n omgewing waar hulle nie net versorg word nie, maar voluit gekoester word. Die hooffokus in die...