by webmaster | May 3, 2023
Troetelbere Hier leer ons met ons hele lyf, hande, ore en harte. Dis ’n wonderlike tyd van ontwikkeling en ontdekking! Belangrike fokusareas in die Troetelbeertjie-sentrum sluit in: Grootmotoriese vaardighede: stap, klim, hardloop, bal-gooi, dans Fynmotoriese...