SKOOLURE:
7:00 – 17:15

ADRES: Munniklaan 21 & 23
Sterpark Polokwane, 0699

Vakansiebere

In ons klassie leer ons nie net letters en syfers nie  ons leer ook hoe om te fokus, te probeer en deur te druk.

  • Kognitiewe ontwikkeling (vorms, kleure, begrippe)
  • Beheerde potloodgreep en werkies op papier
  • Volg instruksies, voltooi take
  • Sosiale spel en selfbeeldontwikkeling

“In die Vakansiebeer-klas leer ons werk én speel  want albei help ons groei.”

Juffrou Zelrie sê:

“Elke dag in die Vakansiebeer-klas voel soos ’n sonnige avontuur  vol pret, ontdekking en leer. Ons vyfjarige maatjies ontwikkel op verskillende vlakke, en ons help elkeen om gereed te raak vir die opwindende wêreld van Graad R.”