SKOOLURE:
7:00 – 17:15

ADRES: Munniklaan 21 & 23
Sterpark Polokwane, 0699

Tuinbere

In hierdie kleurryke, lewendige klassie begin ons ook met doelgerigte voorbereiding vir Graad R. Ons fokus op:

  • Luister en konsentreer
  • Voor-skryf- en tekenvaardighede
  • Getalbegrip en patrone
  • Probleemoplossing en logiese denke
  • Sosiale vaardighede soos spanwerk, empatie en selfregulering

“In die Tuinbeer-klas groei ons wortels diep en reik ons drome hoog.”

Juffrou Elbé sê:

“In die Tuinbeer-klas groei ons soos blommetjies  elkeen op sy eie tyd, maar met sorg, aandag en baie liefde. Ons maatjies is besig om vyf te word, en dis ‘n wonderlike ouderdom van groter selfstandigheid en leergierigheid.”