Almal is 3 jaar oud, en word deur die loop van die jaar 4 jaar oud.
Juffrou Karina van Heerden
Gekwalifiseerde juffrou met noodhulp opleiding.
Ek haal graag twee aanhalings aan, wat die toonbeeld is van dit waarvan ek daagliks strewe, in my beroep as kleuterskool juffrou.
“Be the reason someone smiles
Be the reason someone feels loved
And believe in the goodness of people”
(Roy T Bennett)
“Education begins the moment we see children as innately wise and capable beings
Only then can we play along in their world”
In my beroep as kleuterskool-juffrou streef ek daarna om op ‘n persoonlike vlak met elke kleuter ‘n konneksie te hê. Ek mmoet kan afdaal tot op daardie kind se vlak en hom laat verstaan date k aan wie hy is. Eers dan kan daar wedersydse respek wees.
Ek het verlede jaar de volgende ook aangehaal, en ek wil dit graag weer doen:
“Children are the reason
That I smile
That I laugh
That I cry
They are my happy place
My frustration
They are what makes my heart beat
And sometimes break”